’n Veilige, ondersteunende gemeente waar daar hoop en genesing is. Jy is nie alleen nie.
Kontak onsElke storie tel. Ons deel, luister, en genees saam.
Kom dien die Here saam met ons en hoor wat Hy vir jou wil sê. Almal welkom. Koffie!
Kom sing saam met ons tot eer van Sy naam. Koek en tee!
Kom bid saam met ons. Jou stem tel.
Ons hoor graag van jou. Ryk uit enigetyd.