Aan die Woord: Danzel Engelbrecht
Nadenke
Alhoewel die krag van die Here op Dawid was, moes Dawid 'n pad van oorwinning stap om by die troon te kom. So ook ons in vandag se lewe: soms stap ons 'n stormagtige pad met beproewinge op, maar wees nie bedroef nie want die troon wag aan die einde. Amen! Buig jou kniƫ en bely dat Jesus bly koning. Volhard! Selfs al het jy niks oor in hierdie lewe nie, jy het nog Altyd Jesus.
'n Waarskuwing: Danzel vra ons om te bid teen dood, want in die oggend ure het hy 'n Waarskuwing ontvang in 'n droom.
Besoekers: Pastoor Chris en Petro. Die Here seen julle.
Des