Aan die Woord: Rossouw
Boodskap begin vanaf die 33 minute merk
Nadenke
Hierdie boodskap dra 'n ernstige vraagstuk: jou betrokkenheid. Daar is 'n geestelike kwitansie vir jou losprys. Die kwitansie is geldig regdeur die geesteswêreld. Waarom dan betrokke raak met die wêreld se dinge? Jesus sê "volg My". Draai jou rug op die wêreld en volg Hom, want die vyand speel rof as jy betrokke word in sy kamp. Sy plan was om mense te leer om mekaar seer te maak en hulle op die einde na die dood te lei. Wys jou kwitansie van kwytskelding en kom in 'n lewe van heiligmaking. Des