Sondag Oggend Diens

23 November 2025

Aan die Woord: Des

Boodskap begin vanaf die 38 minute merk

Nadenke

Exo. 33. Vers 21. Hier is 'n plek by My waar jy op die rots kan gaan staan. Ook vers 22 en 23. Die rots Jesus is in die teenwoordigheid van die Here. As My genade by jou is en jou vergesel, sal ek jou toevou in My genade en liefde. Wanneer ek verby is sal jy sien die heerlikheid wat ek jou bewys het. Volg my dan. Willem



Skrif gedeeltes vandag:
Exodus 33. Moses in die tent van samekoms vra die Here - weer 'n keer - om saam te kom.
Psalm 46. "Wees stil en weet dat Ek is God."
1 Konings 19. Elía ervaar die Here in die stilte
Jesaja 30:15. In stilwees en vertroue lê jou krag
Des