Aan die Woord: Danzel Engelbrecht
Boodskap begin vanaf die 57 minute merk
Nadenke
Aanmerking uit Leon se getuienis op die 43min merk: Wie het "platteland" op hulle lĂȘer geskryf? Kan net ’n engel gewees het. Des
Vandag se klem in die skrif was Lukas 17 vers 17. Waar is jy? Het jy teruggedraai om te dank en eer te gee aan die Here? Moenie dat hierdie oomblik vandag by jou verby gaan nie. Twee jong siele het vandag hul harte vir die Here gee! Des