Sondag Oggend Diens

7 Desember 2025

Aan die Woord: Des

Boodskap begin vanaf die 30 minute merk

Nadenke

Baie Dankie aan elkeen vir die aandeel in GOD se Werk . Die boodskap ~ wat het jy geneem? Het jy saad in die grond? Onthou niemand kan jou beloon MAAR Jul kroon 👑 Sal ontvang word in die Hemel . Ek deel paar foto’s. Maak Nie Saak wat was jou deel ~ dat jy daar was. Jy Sal nooit besef in wie se Lewe het jy vandag n saadjie geplant. Dolla


Dankie aan almal vir 'n aangename ete. Dankie aan Maritza en Karen - die inkommers - se bydrae tot die saal se tema en versierings. Des