Aan die Woord: Rossouw
Boodskap begin vanaf die 32 minute merk
Nadenke
Op die 1 uur en 7 minute merk is daar 'n aankondiging. Tannie Dolla tree uit die bediening uit. "My rest is complete as I sit at His feet" Des
Vanoggend se boodskap herinner ons aan die padtekens wat die Here ons stuur. Ignoreer hulle nie. Wees sensistief en paraat op die stem van die Heilige Gees. Des