Sondag Oggend Diens

11 Januarie 2026

Aan die Woord: Des

Boodskap begin vanaf die 23 minute merk

Nadenke


Die Bybel is nie 'n abakus of Rubik's cube nie. Ons dien 'n lewende God met 'n hart van liefde en geregtigheid. Laat ons mekaar hanteer volgens die voorbeeld wat die Vader ons gestel het. Jy tel die foute af wat teenoor jou gemaak word want op oortreding nommer agt kan jy jou broer afskryf. Maar Jesus het gesĂȘ nee, vergewe 70 maal 7. 'n Sagte woord uit 'n sagte hard verbreek die harde gebeente. 'n Harde woord lok harde reaksies. Des