Sondag Oggend Diens

18 Januarie 2026

Aan die Woord: Danzel

Boodskap begin vanaf die 26 minute merk

Nadenke


Die Here is 'n God wat ernstig opgeneem moet word. Hy is liefdevol en Hy is genadig, maar hy is Heilig en geregtig ook. Luister na die stem van die profeet en verag dit nie. En ook die profeet, wees nie hoogmoedig nie. Maak seker jou sake is reg met die lewende God. Des