Aan die Woord: Rossouw
Boodskap begin vanaf die 26 minute merk
Nadenke
Wie sy eie lewe liefhet sal dit verloor. Wie sy lewe haat en Jesus liefhet, sal sy lewe behou. Die verskil om die Here op die voorgrond of agtergrond in jou lewe te hou, is soos die verskil tussen lewe en dood. Des
Kerkraad lede aangekondig op die 1 uur en 9 minute merk.