Aan die Woord: Des
Nadenke
Die kerk weet niks van geregtigheid. Die kerk moet juis leiding neem in geregtigheid. Die jeug moet juis sy leiding neem uit 'n kerk waar geregtigheid gepreek word. Hou koers. Des