Sondag Oggend Diens

8 Februarie 2026

Aan die Woord: Des

Boodskap begin vanaf die 52 minute merk

Nadenke


Die vyeboom van Mattheus 21:18-22 het nie vrug gedra op sy tyd nie. Selfs nie eers in die tyd van Jesus nie. Dit terwyl dit juis die tyd was om vrug te moet dra. Des


Eet ware spys om geestelik ten volle gevoed te word om die werk van 'n arbeider te kan volbring. Des


Kerkraad notule van eerste vergadering op die 1 uur en 46 minute merk. Skrif Haggai 2:7. Des