Aan die Woord: Danzel
Getuinisse begin vanaf die 39 minute merk
Boodskap begin vanaf die 1 uur en 3 minute merk
Nadenke
Rut het die God van haar skoonma aangeneem. Saam het hulle Moab verlaat en teruggekeer na Bethlehem. Die Woord van die Here roep ons terug van ons paaie in vreemde lande terug na die paaie van lewe. Bekeer jouself terug na die God van jou vader. Die benoudheid maak stil, maar neem vrymoedigheid en getuig van die Here se goedheid toe Hy jou deurgedra het. Des