Sondag Oggend Diens

8 Maart 2026

Aan die Woord: Willem

Boodskap begin vanaf die 32 minute merk

Nadenke


Verootmoedig jouself voor die Here en Hy sal jou aanhoor. Esra 8:21-30 Des



Die boodskap van pastoor Gerber by AGS konferensie in 1983. Op die 50 minute merk vra pastoor Gerber om die knieg te buig vir ons land.


Terloops: Op die 13 minute merk sit pastoor Nico Coertzen saam met Joyce Coertzen. Ek heg die uitknipsels aan. Des