Aan die Woord: Des
Boodskap begin vanaf die 36 minute merk
Nadenke
In die Here se tuin is daar blomme en rose. Onderskei tussen die roosblom en die doring stingel. Die dorings is vir die vuur bestem. Die blom is vir die plesier van die Here se oog bestem. Psalm 103 Des
Getuienis op die 24 minute merk. Marianne het 'n gegrom in die gees gehoor. Ons sit ons gemeente onder die bloed van Jesus.
Op die 29 min merk het Dolla haarself huistoe gestuur. Ons dank die Here dat hy die pyn weggeneem het toe ons gevra het in gebed. Die hitte is baie erg die afgelope tyd. Ek beroep die intersessors groep om vir ons in te tree. Die hele streek kry swaar. Des
Die gedig wat gesryf is deur Rusty Goodman en gesing is deur Jimmy Swaggart.