Aan die Woord: Des
Boodskap begin vanaf die 22 minute merk
Nadenke
In die Eksodus van Israel uit Egipte het ons ontdek dat ons bloot skape is. Ons het die vyand se karakter ontdek. Ons het die reddende God se karakter ontdek. Ons het die pilare ontdek wat die Here geplant het om die uittog te beskerm. Des
Boodskap aan bestuurders: Die werkers is nie jou eiendom nie. Hulle is skape in jou sorg geplaas. Tree op soos 'n goeie herder. Sonie sal die Here jou onderneming
besoek en die skape uit jou hand ruk. Jy sal alles verloor. Wees gewaarsku.
Boodskap aan die staat: Die landsburgers is nou jou eiendom nie. Die Here het jou oor hulle aangestel. Tree op soos 'n goeie herder. Sonie sal die Here jou regering
besoek en die skape uit jou hand ruk. Jy sal alles verloor. Wees gewaarsku. Des