Aan die Woord: Rossouw
Boodskap begin vanaf die 23 minute merk
Nadenke
Skrif: Jesaja 41:9-11. Wees nie bevrees nie. Kyk nie angstig rond nie. Des
Maak Jesus die loods op jou vliegtuig. Jy self is nie 'n beter pilot as Jesus Christus nie. Maak die Heilige Gees jou instrumentasie van jou vliegtuig. Jou eiewys sal jou laat verdwaal. Des