Sondag Oggend Diens

17 Mei 2026

Aan die Woord: Rossouw

Boodskap begin vanaf die 43 minute merk

Nadenke


Vergeet nie die klein dingetjies nie. Wanneer jy in die woestyn of die gebergtes woon noodgedwonge, is dit die klein dingetjies wat die Here stuur wat tel. Dit is ook wanneer die klein dingetjies die duidelikste gesien word. Manna is klein en nietig maar in die woestyn is dit jou lewensbrood. Des


Woord van die Here af: "Die Here versteek jou vir 'n tyd lank in die berge."
Bevestiging:
1) Adél het skrif ontvang terwyl oom Willem getuig het: Jeremia 33. My oog het dadelik die gebergtes van vers 13 gevang.
2) Oom Willem het die Here vanoggend hoor sê dat iemand het woord ontvang wat dit moet bring. Die Here het my dadelik gesê van die berge.

Vir wie dit bedoel is, laat hom hoor. Des