Aan die Woord: Nick
Boodskap begin vanaf die 35 minute merk
Nadenke
Daar is 'n fyn lyn tussen die Heilige Gees en jou eie denke. Onderskei versigtig. Om te hardloop van kerk tot kerk dien geen nut nie. Jy sal hardloop veraltyd. Dien net die Here. God vra jou hart. Des
'n Goeie herder kyk na sy skape. Die Here Jesus is die goeie Herder. Wees soos Hy. Des