Aan die Woord: Johannes
Boodskap begin vanaf die 14 minute merk
Nadenke
Perspektief: kyk na die regte ding, maar in 'n beter manier. In jou ouers se huis het jy vrymoedigheid. So moet daar ook vrymoedigheid wees in die kerk want dit moet jou huis wees. Die kerk is immers 'n familie byeenkom. Des
Aan die predikers: as jy die gawe ontvang het om te preek en jy is bereidwillig, maak dan seker jy is gereed en ingestel sodat jy jouself goed sal kwyt van jou taak. Des
Ons sê: bring jou sorge en lê dit by die voet van die kruis. Nee. Ons sit nie en praat met 'n dooie by 'n graf nie. Ons praat met 'n lewende Jesus. Bring jou sorge toe na Hom wat leef en wat opgestaan het. Johannes 15:6. Des